Find us on Facebook Find us on Google+
iNDC
FOR IMMEDIATE ASSISTANCE
Call: 087 231 7793

Nadat my man ge ‘retrench’ was, was ek op moedverloor se vlakte! My inkomste is nie groot nie, en ek het al gesien hoe verloor ons die huis – ons kosbaarste bate. Ek het op iNDC se naam afgekom op die web en nadat ek my besonderhede ingevul het op die vorm, het julle my geskakel en die hele proses verduidelik. Binne twee dae het ek al die besonderhede aangestuur, en julle het al die somme gemaak. Julle het vir my ‘n brief ge-epos wat aantoon dat ons onder skuld-hersiening is, waarmee ek die skuldeisers weghou. Baie dankie vir die flink diens julle!

css.php