Find us on Facebook Find us on Google+
iNDC
FOR IMMEDIATE ASSISTANCE
Call: 087 231 7793

Me. Pearson – Wes Rand

*EK HET REGTIG IETS ANDERS VERWAG VOORDAT EK MET JULLE BEGIN GESELS HET.

EK WAS BANG EN BENOUD, MAAR EK WAS EERLIKWAAR NOG NOOIT SO VERLIG DAT IEMAND MY KON HELP NIE. JULLE HET MY BAIE BAIE VRIENDELIK ONTVANG, MY VERSEKER EK HOEF NIE SLEG TE VOEL NIE EN MY VERSEKER DAT JULLE DAAR IS OM MY TE HELP EN ALLES WAT ONS BESPREEK IS VERTROULIK.

AL DIE PROSEDURES IS MOOI AAN MY VERDUIDELIK, EN EK IS GEVRA OF EK VERSTAAN.  JULLE PERSONEEL IS BAIE GEDULDIG EN BAIE VRIENDELIK. EK WAS AANGENAAM VERRAS DEUR JULLE DIENSTE. EK SAL ENIGE TYD ENIGE-EEN VAN MY VRIENDE/ KENNISSE NA JULLE TOE VERWYS SONDER OM VIR ‘N OOMBLIK TE TWYFEL.

css.php