Ek en my man is baie tevrede met die diens wat ons van iNDC ontvang het. Julle het uit julle pad gegaan om ons te help, wa ons baie waardeer! Julle diens was, en is nogsteeds uitstekend!